Tankwa Accommodation   Tankwa Karoo
BACK

Tankwa Padstal - 14 years!


By Tankwa Padstal Correspondent
Published on 1 June 2025

Sekere dinge mag dalk oor die jare verander, maar sekere dinge verander nóóit...

TankwaPadstal is vandag 14 jaar oud en Hein en ek het ook al bietjie meer myle op, maar ons liefde en passie vir die Tankwa en die Gemeenskap is geensins oud nie!

Dis nog nét so warm soos die dag toe ons op 1 Junie 2011 die deure oopgemaak het

Ons geliefde padstal is al selfs afgebrand in September 2014, maar met die liefde, harde werk en bydraes van ons Gemeenskap het sy weer uit die as opgestaan. Daarom is dit steeds 'n voorreg om te kan sê die droom en passie is nog net so lewendig!! En ja, ons het steeds "‘n Klein bietjie van alles in die middel van nêrens..."

"A little bit of everything and a lot of something in the middle of nowhere…"

Soveel dankies aan al ons getroue ondersteuners, wat ons vlam aan die brand hou met al jul liefde en omgee.

Tankwa padstal 14


We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies. See our Privacy Policy.
Tankwa hiking
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
Website development by PrimeLogic. Copyright Tankwa Padstal 2022-2025. All rights reserved. V1.0.3

Tankwa
Sign In